Kevin Bacon

Kevin Bacon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bacon in 2014

Geboortenaam Kevin Norwood Bacon
Geboorte 8 Julie 1958 (1958-07-08)
Philadelphia, (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Edmund Bacon
Lewensmaat Kyra Sedgwick 1988
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, musikant
Aktiewe jare 1978–nou
Rolprente Footloose, JFK, e.a.
Webwerf baconbros.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Norwood Bacon (8 Julie 1958) is 'n Amerikaanse akteur. Bacon is bekend vir rolprente soos Footloose, Stir of Echoes, Wild Things, JFK en Apollo 13.[1] Hy maak sy filmdebuut in Animal House (1978) van John Landis, waarin hy Chip Diller speel. Naas sy loopbaan as akteur speel hy saam met sy broer Michael in die groep Bacon Brothers, wat verskeie albums uitgebring het. Hy is in 2003 met 'n ster op Hollywood se Walk of Fame vereer.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search